OFM Braai Challenge Vryburg - Die doel van die dag

Loading player...
Die OFM Braai Challenge stop volgende Vrydag, 18 September, in Vryburg. At Lunch is vanaf 12:00 regstreeks vanaf Oppi Bult by Vryburg Klub.

Alle fondse gaan aan Round Table Vryburg 72 ten bate van LJ Visser.
Lj Visser (5 jaar oud), was op 2 Mei 2017 gediagnoseer met Acute Lymphoblastic Leukemia – Bcells, net voor sy 2de verjaarsdag. Hy ontvang tans behandeling in the Kaap.
15 Sep 2020 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en…
11 Sep 4 min