Agri-Uur: 22 September, Gerhard Kriel

Loading player...
Die organisasie, Vriende van Landbou, het onlangs ‘n besonderse toep van stapel gestuur. Die toep, genaamd Posduif, is ‘n GPS-opsporingsplatform wat individuele in staat stel om hul familie- en gemeenskapslede tydens spesifieke geleenthede en situasies op te spoor. Gerhard Kriel van dié landbou organisasie sê die toep stel mense in staat om in noodsituasies soos brande en plaasaanvalle te sien waarheen presies hulle moet gaan om hulp te verleen. Kriel het met OFM-nuus gesels oor die toep…
21 Sep 2020 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min