Stoetbeeskuddes en telers kry nasionale erkenning

Loading player...
Standard Bank en SA Stamboek se Elite eerbewysgeleentheid het vanjaar baie goed afgeloop al kon dit nie fisies aangebied word weens die gedwonge kansellasie van die Bloemskou tydens die Covid-19-pandemie se inperkingsregulasies nie. Dié gewilde geleentheid is egter Vrydagaand virtueel aangebied. Dr. Japie van der Westhuizen, algemene bestuurder van Stamboek SA, sê dit was 'n nuwe ervaring vir hulle om die geleentheid wat saam met die Bloemskou aan die einde van April sou plaasvind, digitaal aan te bied. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
28 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min