Werksgeleentheide kan in landbou geskep word, meen ekonoom

Loading player...
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers is 23,3% wat aansienlik laer is teenoor die eerste kwartaal se koer van 30,1%. Dié syfer is Dinsdag deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) in sy kwartaallikse arbeidsmagpeiling vir die tweede kwartaal, bekendgemaak. Werkveskaffing het in dié kwartaal in alle bedrywe afgeneem, maar landbou het die kleinste erlies getoon met 'n afname van slegs 7,6%. Dit is teenoor 10,8% in die formele sektor, 21,9% in die informele sektor en 23,6% in private huishoudings. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die landbou-ekonoom Kobus Laubscher hieroor gepraat.
30 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min