PM gesels met ‘n leierboer uit die Theunissen-distrik wat vertel van ‘n unieke dag wat eerskomende Vrydag buite die dorp

Loading player...
Koos Pienaar is ‘n leierboer uit die Theunissen-distrik wat vir baie jare die voorsitter van die Melkprodusente organisasie in Suid-Afrika, asook Melk SA was. Hy het, met die ondersteuning van die plaaslike sakegemeenskap van Theunissen, besluit om iets te doen wat die hele gemeenskap weer hoop gee en om hulself te lig uit die negatiewe omstandighede wat veral na die inperkings van Covid-19 ingetree het. Pienaar vertel van die verrigtinge wat eerskomende Vrydag buite die dorp aangebied gaan word.)
5 Oct 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min