
Leef! - Liza Hadassah-Wiid - Nuwe Album Return to Me en die seisoen wat die inspirasie agter haar liedtjies was
Loading player...
05.10.2020 - Liza Hadassah-Wiid - Sangeres, Liedjieskrywer en Komponis, Nuwe Album Return to Me en die seisoen wat die inspirasie agter haar liedtjies was.Deel bietjie agtergrond oor die seisoen wat die inspirasie agter die songs was. Wat het jy ervaar kom doen die Here in jou lewe deur die skryf van die album? Wat ervaar jy wil die Here in ander mense se lewens kom doen deur hierdie musiek?