
Luister: Wiele2Wiele verken die Oos-Kaap met VW se nuwe T6.1 Caravelle
Loading player...
Hierdie week gaan verken Wiele2Wiele die Oos-Kaap met Volkswagen se nuwe T6.1 Caravelle, ry rond met Toyota se nuwe ster – die Starlet, gesels oor hibriede voertuie met klein petrolenjins en raak bekommerd oor afleweringsmotorfietse wat ons paaie oorvloei.