Agri-Uur 9 Oktober Jou week in Landbou

Loading player...
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf, met OFM-nuus se Christal-Lize Muller wat nou die hoofstories vir die week uitlig.
9 Oct 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min