Agri-Uur 9 Oktober OVK-wolmarkverslag

Loading player...
Heinrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK praat nou oor die nasionale wolveiling, wat vandeesweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap plaasgevind het. Dié verslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webtuiste by ovk.co.za vir meer inligting oor alle omvattende dienste vir die boer. OVK - saam bereik ons meer. Hier is Victor...
9 Oct 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min