Daar heers spanning in landbougeledere en Agri SA verstaan die emosies ten opsigte van kriminaliteit in die land. Dié or

Loading player...
Daar heers spanning in landbougeledere en Agri SA verstaan die emosies ten opsigte van kriminaliteit in die land. Dié organisasie se president, Pierre Vercueil, sê mense se reg tot protesaksie is 'n basiese reg in die land, maar daar moet egter kennis geneem word van die versoek van Vrystaat Landbou (VL) en die Senekal-landbouvereniging se oproep tot kalmte. Vercueil se boodskap is in die lig van mense van oor die land heen, en boere wat vandag byeen is in Senekal om die borgaansoek van die twee verdagtes, ... wat aangekla word vir die moord op die jong Brendin Horner. Hier is Vercueil...
16 Oct 2020 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min