#OFMKunsteklop - Die Proteablomfeetjie nooi jou vir 'n unieke poppeteater ervaring

Loading player...
Wie is die Proteablomfeetjie? Waar gee sy haar treetjies en wat is haar werk? Hierdie storie kry lewe deur poppeteater en musiek. Dit is ’n verhaal van behoort-aan en om as’t ware te blom waar jy geplant is. In samewerking met die Vrystaat Kunstefees kan die kleinspan die besonderse poppeteater geniet. Hier is die skakel: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/en/events/proteablomfeetjie-2/
Kaartjies is beskikbaar vir die aanlynvertoning by Webtickets - https://www.webticket.co.za/v2/Default.aspx
Die storie leef al lank in Schoeme Grobler se kop en ons vind uit waar die idee vandaan kom. Luister gerus na die potgooi. As jy meer wil weet oor Puppetrix, gaan besoek hulle gerus op Facebook - https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre
20 Nov 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min