#OFMKunsteklop - 'n Kersmark met handgemaakte items en kuns vol liefde

Loading player...
Karen Kemp van Angel Hearts Workshop for people with disabilities vertel van hulle Kersmark wat die 28 ste November plaasvind in Bloemfontein. 80% van die items is met die hand gemaak deur die span wat daagliks met hul gestremdhede saam leef.
26 Nov 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min