Agri-Uur: 27 November, Heinrich Victor

Loading player...
Die wêreldwye onsekerheid oor die stand van Covid-19 en die Rand wat die afgelope maand konstant versterk het teenoor die vernaamste geldeenhede, het weer eens vandeesweek 'n negatiewe impak op die Suid-Afrikaanse wolmark gehad. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat die groot hoeveelheid bale wat op die volgende veiling aangebied gaan word, moontlik die wolmark negatief kan beïnvloed. Hier is Victor...
26 Nov 2020 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min