#OFMKunsteklop - Die B Gallery in Klerksdorp bied 'n fantastiese platform vir kunstenaars

Loading player...
Die B Gallery is in Klerksdorp en bied uitstalruimte vir kunstenaars van dwars oor die land. Oor die laaste 3 jaar het hulle al R600 000 se verkope vir kunstenaars moontlik gemaak en die gallery vat geen komissie nie. Eienaar Lizette Havenga vertel waar die idee ontstaan het en hoekom dit so 'n besonderse projek is. Luister gerus hier. Vir meer besonderhede besoek hulle op Facebook https://www.facebook.com/TheBgalleryonMichael
10 Dec 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min