#OFMKunsteklop - KKNK eers uitgestel vir 2021

Loading player...
Die OFM Kunsteklop het by die KKNK gaan aanklop om te hoor wat hulle planne is vir die jaar en hoe hulle steeds die kunste gaan laat voort leef die jaar. Hugo Theart, artistieke direkteur gesels oor hulle aanlyn beplanning en wat uitstallers, kunstenaars en feesgangers moet weet wat klaar aansoek gedoen het vir die jaar se fees. Meer besonderhede by www.kknk.co.za
7 Jan 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min