Agri-Uur: 12 Januarie, Lionel Cloete

Loading player...
Terwyl party juig oor die reënval, is daar steeds boere in dele van die land wat nog hoop op goeie reën. Lionel Cloete, ‘n boer uit die Boesmanland-streek in die Noord-Kaap, sê hoewel daar verlede week net sowat 1,5 mm reën op sy plaas geval het, is hy steeds hoopvol dat hulle reën sal kry. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
11 Jan 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min