Agri-Uur: 13 Januarie, Dirk Strydom

Loading player...
Alhoewel die meeste van die gewasse reeds klaar geoes is, sukkel sommige produsente om klaar te oes weens nat weer. Dirk Strydom, hoof van graan-ekonomie en -bemarking by Graan SA, sê voortdurende reënval kan negatiewe gevolge hê vir boere wat nog oes en moet plant. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
12 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min