Agri-Uur: 14 Januarie, Joe Scholtz

Loading player...
Joe Scholtz, ‘n boer uit Griekwastad en voorsitter van Agri Noord-Kaap se komitee vir landelike veiligheid en veediefstal, sê boere in droogtegeteisterde gebiede hoop op opvolgreën. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor die onlangse reën en droogtehulp-inisiatiewe…
13 Jan 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min