Mnr. Suid-Afrika 2020 gesels oor sy geloof

Loading player...
Jannie Pelser gesêls met Hannes van der Walt, De Villiers Koster asook Danny Doman oor hul deelname aan die mnr. Suid Afrika wedstryd. Hannes van der Walt is as die wenner aangewys. Die drie deelnemers deel wat geloof vir hulle beteken.
17 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Van A tot Z deur die Bybel

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees
16 May 36 min

The Joint Statement

To help us bring all of this together, Jannie Pelser are joined today by three leaders who were at the heart of the Joint Statement of representative churches: Rev. Mzwandile Molo, Ds. Jan Lubbe and Ds. Rudie Swanepoel
2 May 58 min