Agri-Uur: 28 Januarie, Elani Heyneke

Loading player...
Die Bloemfonteinse weerkantoor maan gemeenskappe om weervoorspellings gereeld dop te hou. Elani Heyneke van die Bloemfonteinse weerkantoor sê swaar reën kan in dele van sentraal Suid-Afrika verwag word, wat skade aan gewasse kan veroorsaak. Hier is Heyneke…
27 Jan 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min