#OFMKunsteklop - Twee gratis aanlyn konserte om Die Boer Teater te red

Loading player...
Margit Meyer-Rödenbeck vertel hoe moeilike besluit dit was om die Boer teater na 16 jaar te sluit. Kort na dit bekend geword het dat die teater alle personeel moes afdank het die span by WOES met hulle kontak gemaak en bied nou twee konserte aan om die teater te probeer red en 'n tweede kans te gee. Hier kan jy die vertoning bywoon op 29 Jan en 5 Feb 2021 - https://youtu.be/FjRoZZ7ZPkQ
28 Jan 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min