
#OFMKunsteklop - Michele Nigrini en die kunswerk wat haar steeds inspireer
Loading player...
Michele Nigrini en haar kreatiwiteit en kunswerke bly in Rosendal in die Vrystaat. Sy vertel van haar liefde vir die dinge wat haar gelukkig maak en hoe na 27 jaar daar steeds een kunswerk is wat haar loopbaan gevorm het. Sy maak tans reg vir 'n solo uitstalling Home Ground wat in Maart open. Die OFM Kunsteklop het meer gaan uitvind. Loer gerus ook by www.michelenigrini.com