Agri-Uur: 11 Februarie, Sariena Vivashe

Loading player...
Veediefstal het ‘n Noord-Kaapse boervrou in Upington se groei vir omtrent 10 jaar gekniehalter. Sariena Vivashe, voormalige kommersiale boervrou van die jaar, deel met OFM-nuus die uiterste maatreëls wat sy getref het om haar diere veilig te hou.
10 Feb 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min