Agri-Uur; 18 Februarie, Afrika-handelsooreenkoms gaan té ongesiens verby

Loading player...
In vandag se insetsel praat dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, oor die intra-kontinentale handelsooreenkoms vir Afrika wat op 1 Januarie in werking getree het, wat dalk te ongesiens verbygaan.
18 Feb 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min