OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,859 Episodes
2920 – 2940

Agri-Uur: 25 November, Wanda Augustyn

Die wynbedryf het vanjaar tydens die Covid-19 pandemie sowat R7 miljard verloor, maar ten spyte hiervan, het daar talle nuwe geleenthede vir die bedryf na vore gekom. Volgens Wanda Augustyn, woordvoerder vir Vinpro, het die pandemie ook nuwe bemarkingskanale ontsluit, spesifiek direk aan die verbruiker. Sy het aan OFM-nuus se…
24 Nov 2020 5AM 3 min

Agri-Uur: 24 November, Nico Groenewald

Die jaar 2020 het baie uitdagings gebring, maar dit het die landboubedryf se deursettingsvermoë bevestig. Dit is volgens Nico Groenewald, hoof van landboubesigheid by Standard Bank. Lise Roberts, ‘n aanbieder van Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, het met Groenewald gesels oor die uitdagings wat die landboubedryf in die gesig…
23 Nov 2020 9AM 5 min

Agri Hour: 20 November, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
19 Nov 2020 2AM 4 min

Agri-Uur: 19 November, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
18 Nov 2020 1AM 1 min
2920 – 2940