Voortdurende reënval kan ‘n negatiewe effek op die produksie van rosyne hê. Volgens Stefan Jordaan, senior landbouspesialis by Raisins SA in Upington in die Noord-Kaap, kan goeie voorkomende praktyke gevolg word om reënskade te verhoed. Jordaan se kommentaar volg ná onlangse wydverspreide reënval in die provinsie. Ferdie Botha, hoof uitvoerende…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... The newest edition is a double issue of 15 and 22 January and…
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) waarsku dat daar slegs 18 werksdae oor is vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te oorhandig. Fred Camphor, uitvoerende hoof van SA Jagters, sê die amnestie wat op 31 Januarie eindig, bied ook ‘n geleentheid om vuurwapens waarvan die…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, deel hierdie week hoe dit gekom het dat hulle op ‘n weeklikse basis vleispryse met die publiek deel. Derksen versprei vleispryse elke Donderdag op die Agri-Uur sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem…
17 Dec 2020 12AM
3 min
2940 – 2960
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.