Mielies: · Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag in die VSA is 80% van die seisoen se mielies reeds aangeplant. · Die 80% mielie-aanplantings wat reeds voltooi is, is aansienlik meer as die vorige seisoen se 44% en die 5 jaar gemiddeld van 71% voltooi teen dieselfde tyd van die jaar…
Droogtetoestande in 'n groot deel van die land eis steeds sy tol op landbougemeenskappe. Dit is veral die westelike deel van die land wat steeds deur die voortslepende droogte geraak word. Andrea Campher, Agri Sa se ramprisko-bestuurder, sê juis daarom het Engen met Agri SA ooreengekom om deur produkverkope 'n…
'n Taakspan wat bestaan uit die netwerk vir famielieboerderye, Saai, Solidariteit Helpende Hand, AfriForum en Laeveld Agrochem het nou sy ligitimiteit gevestig ten opsigte van skenkenkings van kospakkies en maaltye. Saai se uiitvoerende hoof , Francois Rossuw, sê dié netwerk het besluit om betrokke te raak by dié insiatief, omdat…
Die vooraanstaande dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis Suid-Afrika, is passievol oor diere asook die veilige en doeltreffende beskikbaarstelling van produkte om dieresiektes, onder meer dié van troeteldiere, te voorkom. Liza le Roux, 'n tegniese bestuurder by Zoetis Suid-Afrika, sê daar is 'n verskuiwing deur farmaseutiese maatskappye en veeartse om voorkomende geneeskunde toe te…
Mielies: · Die Amerikaanse mielie uitvoerinspeksies verslag wat deur die Amerikaanse Departement van Landbou bekend gemaak was het aangedui dat die Amerikaanse uitvoere vir die week ongeveer 1.15 miljoen ton was. · Die weeklikse uitvoere was ongeveer 18% laer as die vorige week se uitvoere, maar reg in die middel…
.As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets. This past week, the United States Department of Agriculture (USDA) released the World Agricultural Supply…
Die gemeenskap van Trompsburg in die Vrystaat weet hoe om saam te saam in uitdagende omstandighede. Besighede asook die landbougemeenskap, wat self in 'n mate swaartrek en deur die nasionale staat van inperking weens die Covid-19-pandemie, geknou word, het steeds vrygewige harte om ruim skenkings aan behoeftige mense, te maak…
Die landboubedryf in die droogtegeteisterde Noord-Kaap is steeds grootliks afhanklik van droogtehulp in die vorm van skenkings deur weldoeners, organisasies, banke en maatskappye. Dit is daarom moeilik om te aanvaar dat die regering 'n koue skouer gee vir hulp nadat hy self 'n nasionale rampverklaring weens die droogtetoestande aangekondig het…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag gemeng verhandel, maar het ondersteuning gevind aan die einde van die sessie en het sterker gesluit. · Die Amerikaanse mark is tans vasgevang tussen die verwagtinge van goeie uitvoere en die goeie aanplantings wat hierdie seisoen verwag word. · Die plaaslike mieliemark het…
Die Primêre Skool Trompsburg se WhatsApp-wildsveiling om geld vir die Vrystaatse skool in te samel, het alle verwagtinge oortref. Louwrens Strydom, skoolhoof, sê die gemeenskap trek swaar in die grendeltydperk weens die Covid-19-pandemie en talle ouers werk nie in die stadium nie. Hulle kan dit nie bekostig om hul kinders…
Good progress has been made by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development, in its investigation of the foot-and-mouth disease, FMD, outbreak in the Molemole municipal district in Limpopo. Reggie Ngcobo, spokesperson of the department says initial trace-back exercises, indicated the outbreak late last year was linked to…
Landbou sal voortgaan om ‘n bydra te lewer to ekonomiese groei in Suid-Afrika, maar daar sal met groot dringendheid gekyk moet word om die land se ekonomie in volle swang aan die gang te kry. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat meen landbou is 'n produserende…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark bly steeds onder druk met die verwagtinge dat die VSA hierdie seisoen ʼn nuwe rekord oes behoort te hê. · Die weeklikse etanol produksie het vir die 2de agtereenvolgende week toegeneem wat meer gunstig is vir die Amerikaanse verbruik. Dit is egter steeds aansienlik laer…
Hoewel daar nog geen amtelike dokumentasie verskaf is deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, oor die moontlike heropening van sy Covid-19-hulppakket van R1,2 miljard, wat op hoofsaaklik opkomende boere gemik is, heers daar reeds kommer daaroor in georganiseerde landboukringe. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap sê, die…
She highlights news stories in the Farmer's Weekly combined issue for the rest of the month with a focus on the wine industry still being one of the industries within the agricultural sector the most affected by the lock down and its affects on the flow of trade. Wine exports…
Mielies: · Volgens die Amerikaanse Departement van Landbou se nuutste wêreld vraag en aanbod verslag (WASDE) behoort die Amerikaanse produksie vir die 2020/21 seisoen 406 miljoen ton te wees. Dit sal ʼn nuwe rekord wees. · Die skatting in die WASDE verslag is dat die Amerikaanse mielie eindvoorraad vir die…
Hy praat in hierdie insetsel oor die ratwerk van aanpassings ná die Covid19-pandemie en meen vir talle mense in Suid-Afrika is die toekoms alles behalwe rooskleurig, maar dit is opvallend hoe die uitvoer van dinge nou herwardeer word. Daar is ook tekens van blymoedigheid, omdat mense gedwing word om anders…
‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Die varkbedryf is onder druk weens lae pryse en 'n afname in die vraag na produkte, maar daar is steeds dankbaarheid dat daar met produksie voortgegaan kan word, ondanks die situasie rondom die Covid-19-pandemie. Johann Kotzé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAVPO, sê dié bedryf, wat as 'n noodsaaklike…
Mielies: · Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag wat deur die Amerikaanse Departement van Landbou bekend gemaak word is 67% van die Amerikaanse mielies vir die seisoen aangeplant. · Die 67% aanplantings wat voltooi is, is aansienlik meer as verlede seisoen se 28% voltooi die 5 jaar gemiddeld van 56% voltooi…
12 May 2020 11PM
2 min
3280 – 3300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.