OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,783 Episodes
3300 – 3320

Farmers can expect vouchers soon from governments' Covid-19 relief fund

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development is pleased the hard work that had been put into this year's summer grain harvest by farmers. Reggie Ngcobo, spokesperson of the department says South Africa has efficient staple grain supply for the 2020/21 season which starts this month and ends…
12 May 2020 11PM 2 min

Drought conditions in parts of the Eastern Cape remain a great concern

Drought conditions in the Eastern Cape have largely improved with the bulk of the province that has had copious rain. Doug Stern, president of Agri Eastern Cape says the western parts of the province however did not have good rains which is a great concern to farmers. Another concern is…
12 May 2020 11PM 3 min

Die Suid-Afrikaanse varkbedryf neem biosekuriteit ernstig op

Biosekuriteit kan toegepas word in die varkbedryf, omdat die produksieproses uit ‘n gekontroleerde stelsel bestaan. Johan Kotze, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAVPO, sê varkboere het begrip vir die vereistes wat in die Covid-19-grendeltydperk gestel word. Dit is omdat tegnologie en stelsels wat in plek is in dié bedryf…
12 May 2020 11PM 7 min

Safex Verslag - 12 Mei 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark is steeds nog vol onsekerhede rakende die moontlike impak van die koue skade wat in gedeeltes van die land se produksiegebiede kan voorkom en dit bied steeds ondersteuning aan die pryse. · Dit lyk ook tans in die VSA of die verbruik van etanol weer…
11 May 2020 11PM 3 min

#Covid19: Agricultural industry has not been hard hit compared to others

He says while some parts of South Africa's economy is still closed due to lock down restrictions, because of the Covid-19 pandemic, there is evidence that the country's agricultural industry has not been hard hit like other industries. He says the agricultural machinery industry performed relatively better in April this…
11 May 2020 11PM 3 min

SAVPO: Die varkbedryf verstaan die impak van Afrika-varkpes en kan daarop reageer

Die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie, SAVPO, is in noue kontak met die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling rakende die uitbreking van Afrika-varkpes in landelike dorpies in die Oos-Kaap. Johann Kotzé, uitvoerende hoof van SAVPO, sê Suid-Afrika is egter in 'n gunstige posisie om onmiddelik op 'n gereedheidsgrondslag te wees wanneer…
11 May 2020 11PM 6 min

Control measures in place after African swine fever outbreak in the Eastern Cape

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development has confirmed an outbreak of African swine fever in the Eastern Cape. Reggie Ngcobo, spokesperson of the department, says about 50 pigs have died in five rural villages in the Amathole district. This is the first outbreak in three years in…
11 May 2020 11PM 4 min

Safex Verslag - 11 Mei 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag ondersteuning gevind en het sterker verhandel vir die dag weens die vrese van koue skade in wat sommige van die land se produksie gebiede kan voorkom. · Daar is ook optimisme vir uitvoere in die Amerikaanse mark. Die internasionale koopkrag bly steeds sterk…
10 May 2020 11PM 2 min

)#Covid19: APAC verwelkom sekere toegewings in wyn- en veilingsbedrywe

Die wyn asook die veilingbedryf het goeie nuus te midde van die Covid-19-pandemie ontvang. Daar kan nou voortgegaan word met die uitvoer van gebottelde wyn en veilings van lewende hawe kan weer, as deel van die Covid-19-regulasies in vlak-4 van die nasionale grendelstaat, plaasvind. Francois Knowles, registrateur van die Landbouproduk-agenteraad,…
10 May 2020 11PM 3 min

Deed offices and municipalities expected to reopen soon

Deeds offices across the country are expected to reopen by this week. Reggie Ngcobo, spokesperson of the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development, says deeds registration has been identified as an essential service during level 4 of the nation Covid-19 lockdown regulations. The department is however required to…
10 May 2020 11PM 4 min

Safex Verslag - 8 Mei 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · In die Amerikaanse Middeweste is daar bekommernisse dat daar koue toestande kan heers. Dit sal negatief wees vir die jong mielies wat reeds aangeplant is en dit kan koue skade veroorsaak wat negatief kan wees vir opbrengspotensiaal. · In die VSA het die nuutste weeklikse etanol produksie verslag…
7 May 2020 11PM 2 min

What is new in Farmer’s Weekly?

In our Friday insert, only on the Agri Hour, OFM News’ Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website…
7 May 2020 11PM 7 min

Suid-Afrikaanse varsproduktemarkte pas dieselfde Covid-19-protokol steng toe

Die Landbouproduk-agenteraad, APAC, wat agente in die landboubedryf ten opsigte van vars produkte op markte, lewende hawe op veilings, en die uitvoer van vars produkte reguleer, het 'n waardevolle rol gespeel in die ontwikkeling van Covid-19-protokol by vars produktemarkte oor die land heen. Francois Knowles, registrateur van APAC, sê dié…
7 May 2020 11PM 5 min

#Covid19: Afname in steun vir Ramaphosa wink met volgehoue grendelstaat

Daar is nie ‘n wen-wen oplossing rondom die Covid-19-pandemie en meer spesifiek die hantering daarvan deur besluitnemers in Suid-Afrika nie. Dr. Piet Croucamp, 'n politieke ontleder, meen met die voortduur van die grendelstaat kan daar meer druk op politici kom en steun vir hulle kan afneem. Hy sê dit is…
7 May 2020 11PM 6 min

Safex Verslag - 7 Mei 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · In Brasilië is die verwagting dat die mielie opbrengste vir die seisoen laer behoort te wees weens droë toestande wat in van die produksiegebiede heers. · Die Amerikaanse mieliemark het gemeng verhandel met die naby maand kontrakte wat ondersteuning gevind het terwyl die verder maand kontrakte onder druk…
6 May 2020 11PM 2 min

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Hy bespreek moontlike ekonomiese tendese wat kan volg na die grendeltydperk en meen namate die Covid-19-regulasies in werking tree om grendeltydperk te optimaliseer, is daar uiteenlopende reaksies. Daar is mense wat in opstand is oor hoe noodleniging toegepas word en die poging van regerings om mikrobestuur toe te pas. Enersyds…
6 May 2020 11PM 5 min

Prys van lewende hawe op veilings styg

Die prys van lewende hawe wat vandeesweek op veilings behaal is, het vir die eerste keer in enkele weke 'n styging getoon. Dit is goeie nuus vir die bedryf. Só meen Chris Derksen, wat weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is, verskaf. Hy versprei…
6 May 2020 11PM 1 min

NWK fokus ná 111 jaar steeds op sy kernbesigheid en kliëntediens

NWK, wat vandeesweek sy 111ste bestaansjaar vier se sukses lê in die gehalte kliëntediens wat hy in sy kernbesigheid van graan, handel, meganisasie en insetverskaffing, lewer. Dié landboubesigheid wat amptelik op 4 Mei 1909 gestig is en destyds as die Lichtenburg Koöperatief Landboumaaskappy bekendgestaan het, se fokus die afgelope jaar…
6 May 2020 11PM 7 min

Safex Verslag - 6 Mei 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark is vasgevang tussen die internasionale energiepryse en die verwagte rekord aanplantings. Die internasionale energiepryse het ondersteuning gevind en het die Amerikaanse mieliemark ondersteun, maar die goeie aanplantingstempo het druk op die mark geplaas en die mark het meestal sywaarts verhandel. · Alhoewel die Amerikaanse mielie…
5 May 2020 11PM 2 min
3300 – 3320