OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,784 Episodes
3400 – 3420

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Laubscher meen die Covid-19-pandemie kan Afrika moontlik anders raak, maar daar is 'n bestaande vraag oor beleid. Hy sê volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) sal Covid-19 se verspreiding in Afrika, verskil van dié van die res van die wêreld. Redes daarvoor sluit in mense in Afrika is baie jonger…
8 Apr 2020 11PM 7 min

Safex Verslag 8 April 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Volgens die Amerikaanse Departement van Landbou is verlede week se mielie uitvoerinspeksies vanaf die VSA op 1.27 miljoen ton gerapporteer. Dit is effens meer as die vorige week se uitvoerinspeksies gewees. · In groot gedeeltes van Brasilië is die weerstoestande tans gunstig vir die opvolg mielie-oes wat goeie…
7 Apr 2020 11PM 2 min

Vermeende veediewe agter tralies danksy boere se flinke spanwerk

'n Eskom-werknemer en twee van sy makkers is danksy boere van die Prieska en Britstown gebied, in die Noord-Kaap, se flinke optrede, in samewerking met die polisie, nou agter tralies, nadat hulle glo skape wou steel. Die vermeende veediewe is Vrydagmiddag aangekeer nadat 'n plaaswerker hulle op heterdaad op die…
7 Apr 2020 11PM 4 min

Covid-19-regeringshulp: Wat van kommersiële boere, vra TLU SA?

TLU SA is diep bekommerd oor die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se Covid-19-ingryping om R1,2 miljard se hulp aan hoofsaaklik kleinboere te verleen. Dié organisasie se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê dit wil voorkom of ideologie en politiek nog seëvier in die krisistyd. Van Zyl meen miljoene…
7 Apr 2020 11PM 6 min

#Covid19 intervention: R1.2 billion to help small scale farmers

Applications for Covid-19 funding by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development open today and continue until April 22. This comes after the department made R1.2 bil​lion available for assistance to mostly small scale farmers to mitigate the impact of the Covid-19-pandemic in South Africa. The assistance will…
7 Apr 2020 11PM 6 min

Safex Verslag - 7 April 2020

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
6 Apr 2020 11PM 2 min

Kroonstadse lewende hawe veiling vind wel plaas na, onsekerheid

Die weeklikse lewende hawe veiling in Kroonstad in die Vrystaatgaan vandag voort. Dit kom nadat daar verwarring was oor of dié veiling, wat deur die afslaershuis, André Kock en Seun weekliks op 'n Dinsdag aangebied word, moet voortgaan, nadat 'n boer op 24 Maart vlugtig dié veiling bygewoon het voordat…
6 Apr 2020 11PM 3 min

Regeringsregulasies oor die uitvoer van wol, katon, wyn moet aangepas word #Koronavirus

Die Landbousakekamer, Agbiz, meen die hele voedselwaardeketting is tydens die nasionale staat van inperking, om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te beperk, is in werking. Agbiz se uitvoerende hoof, dr. John Purchase, sê 'n moniteringstelsel, wat in samewerking met die Buro vir Voesel- en Landboubeleid, BFAP, in plek…
6 Apr 2020 11PM 6 min

Safex Verslag - 6 April 2020 saam met GraanSA

Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het gedurende Vrydag se verhandeling hoofsaaklik onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag. · Die druk op die Amerikaanse mieliemark kan grootliks toegeskryf word aan die laer vraag na etanol asook die verwagtinge dat die VSA hierdie seisoen moontlik 97 miljoen akker…
5 Apr 2020 11PM 2 min

APAC: SA is selversorgend - daar is genoeg kos

Suid Afrika is selfversorgend in voedselproduksie en verskaffing van kos. Daarmee saam sien die groote gedeelte van die land se graanoes, wat nog gestroop moet word, asook die land se sitrusoes, goed daarna uit. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, APAC, wat meen daar sal genoeg kos…
5 Apr 2020 11PM 12 min

Bulwane urge farmers to patrol areas during national lock down

The MEC of agriculture and land reform in the Free State, William Bulwane, has visited a well known local business women and farmer, Mimie Jacobs, who was recently brutally attacked by three men in her farmhouse on the farm Rosemead in the Soutpan area. She was attacked with knives and…
5 Apr 2020 11PM 6 min

Veilingshuis pas streng veilingheidsmaatreëls toe op lewende hawe veilings

Die afslaershuis, André Kock en Seun in die Vrystaat, gee sy versekering dat alle veiligheidsregulasies soos deur die regering vereis word, by sy weeklikse veilings van lewende hawe in Kroonstad, toegepas word. Veilings van lewende hawe kan voortgaan tydens die nasionale inperking weens die koronavirus, want dit is deel van…
5 Apr 2020 11PM 5 min

LB Claude Moller - 3 April 2020

Die bekende motiveringspreker in die landbousektor, Claude Moller, gee sy inspirasie vir die naweek. Moller verduidelik hoe dit persone, families en gemeenskappe raak wanneer iemand sy lewe verloor as gevolg van die Corona-virus. Hy gee sy mening oor hoe ‘n mens die moeilike omstandighede verwerk wanneer iemand naby aan jou…
2 Apr 2020 11PM 6 min
3400 – 3420