Dit gaan onder omstandighede goed in die hoenderbedryf en produksie gaan voort, ondanks die uitdaging van die Covid-19-virussiekte. Dit is volgens, Izaak Breytenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, wat meen in terme van voedselsekerheid is dit geweldig belangrik dat produksie in dié bedryf plaasvind. Hy sê daar was wel…
Mielies: · Die internasionale mieliemark word steeds grootliks gedryf deur buite faktore soos die energiemark. Die internasionale energiepryse, wat steeds laag is plaas ook druk op die mieliepryse. · In die VSA is die nuwe seisoen aanplantings later as normaal weens koue toestande wat nie gunstig is die aanplantings nie…
As per usual we hear from, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, about the latest in the agricultural markets. He says the rising fuel price and a slow down in the demand for South African agriculture products on an international level could be…
The export of South African cotton fiber and wool can now proceed. This comes after exports of these agricultural products were temporarily halted during the national lock down period due to the Covid-19 pandemic. Agriculture is classified as an essential service during this national restriction period, which has now been…
Daar is sterke in die Noord-Kaap, waar min of geen reën nog voorgekom het nie. In die gebiede waar dit wel gereën het, was die neerslae kol-kol en, omdat dit min reën verdwyn vog k vinnig as daar nie opvolgreën is nie. Johan van der Colff, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie…
Die DA beoog nou om gesondheidsmaskers aan gemeenskappe in die landboubedryf en in landelike gebiede te verskaf. Die DA se skaduminister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Annette Steyn, sê dié projekte sal soortgelyk wees aan geskenkpakkies met onder meer kruideniersware , wat aan gemeenskappe in droogtegeteisterde provinsies, geskenk is…
Die Roovleisprodusente-organisasie, RPO, in die Noord-Kaap het sy jaarkongres, wat in Junie vanjaar sou plaasvind. uitgestel tot volgende jaar weens die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Dié kongres is jaarliks 'n geleentheid om betrokkenes in die bedryf byeen te bring en oor polsende kwessies, terwyl verskeie gassprekers inligting verskaf. Johan van der…
Die nasionale staat van inperking, wat nou verleng is na die einde van vandeesmaand, het ‘n reuse impak op die jagbedryf. Fred Camphor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, sê die impak van die Covid-19-pandemie in die land is tweeledig. Die plaaslike bedryf word geraak deurdat buitelandse jagters…
The minister of agriculture, land reform and rural development, Thoko Didiza, during an virtual information session last week to OFM News' Christal-Lize Muller's question if an amendment of the Covid-19-protocol regarding the export of cotton, wool, hides and skins, can be expected. This comes after these industries are concerned regarding…
Katoen SA is bekommerd oor die uitvoer van skoon katoen wat nie plaasvind tydens die nasionale staat van inperking, wat nou met twee weke verleng is, tot die einde van vandeesmaand. Hoofbestuurder van Katone SA, Hennie Bruwer, sê skoon katoen word nie geklassifiseer as 'n essensiële produk nie, omdat dit…
Sekere boere en ander betrokkenes in die landboubedryf was met die aanvang van die nasionale inperking, in 'n poging deur die Suid-Afrikaanse regering om die verspreiding van die Covid19-pandemie te beperk, onder die indruk dit is besigheid-soos-normaal sou wees. Die DA se skaduminister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Annette…
In our Friday insert, only on Before Dawn, OFM News’ Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website.
Die landboubedryf is die belagrikste sektor vir die ekonomie in Noordwes. Dit is volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, wat meen al is daar groot uitdagings wat boere in die gesig staar, kan hulle onder moeilike omstandighede aanpas. Du Toit sê daar is uitdagings vir boere in…
Bloem told OFM News' Christal-Lize Muller about drought relief that was recently set aside by the Minister of Human Settlements, Water and Sanitation, Lindiwe Sisulu. A total of R300 million was set aside for the Northern Cape for drought relief funding after the province was declared a drought disaster area.
Klein- en bestaansboere in die Noord-Kaap word nou aangemoedig om aansoek te doen vir die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se Covid-19-hulpverlening ter waarde van R1,2 miljard. Die LUR van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling in die Noord-Kaap, Nomandla Bloem, sê die aansoekproses is oop en duur…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het gister onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag. · Die Amerikaanse Departement van Landbou maak later vandag die nuutste wêreld vraag en aanbod verslag bekend en die algemene verwagting in die mark is dat die Amerikaanse mielie voorraad opwaarts aangepas sal…
ie regering behoort, as hy eerlik is oor Suid-Afrika se toekoms, nou onomwonde verklaar hy gaan sy beleid van "sosialisme en kommunisme" laat vaar. Dit is nou tyd dat die regering opstaan vir private besitreg in 'n vrye markstelsel om sodoende stabiliteit in die land te verseker. Dit sal daartoe…
Die DA in die Noord-Kaap verwelkom die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se poging om Covid-19-hulp aan opkomende klein- en bestaansboere in die vorm van R1,2 miljard, te verleen. Provinsiale leier van dié party, Andrew Louw, sê dit is goed dat die regering dié boere wil help…
n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Laubscher meen die Covid-19-pandemie kan Afrika moontlik anders raak, maar daar is 'n bestaande vraag oor beleid. Hy sê volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) sal Covid-19 se verspreiding in Afrika, verskil van dié van die res van die wêreld. Redes daarvoor sluit in mense in Afrika is baie jonger…
8 Apr 2020 11PM
7 min
3380 – 3400
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.