OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,783 Episodes
3360 – 3380

Safex Verslag - 22 April 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Volgens die Amerikaanse Departement van Landbou is die Amerikaanse mielie aanplantings vir die seisoen tot dusver 7% voltooi. Dit is 2% minder as die 5 jaar gemiddelde tempo van 9% voltooi teen dieselfde tyd van die seisoen. · Die Amerikaanse oliepryse het gister nuwe rekord laagtepunte bereik wat…
21 Apr 2020 11PM 2 min

Gewildheid van aanlynveilings neem toe te midde van die Covid-19-virussiekte

Die impak van die Covid-19-virussiekte op die veilingsbedryf plaaslik, maar ook oor die wêreld heen is baie groot. Alle veilings en nie slegs die veilings van lewende hawe nie, word geraak. In die proses is mense oor die wêreld heen opsoek na alternatiewe om aanlyn handel te kan dryf. Petrus…
21 Apr 2020 11PM 5 min

Mieliediefstal vanaf landerye in die Vrystaat neem tydens grendeltydperk kommerwekkend toe

Verskeie betrokkenes in die landboubedryf is bekommerd oor die toename in diefstal, wat tydense die nasionale grendeltydperk, weens die Covid-19-pandemie, op plase nou vinnig toeneem. Veediefstal asoos die diefstal van plaasprodukte is 'n groot kopseer vir boere. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se landelike veiligheidskomitee en vise-president van Vrystaat…
21 Apr 2020 11PM 5 min

Country Bird Holdings verskaf hoender aan behoeftige gemeenskappe tydens #Covid19

Country Bird Holdings reik uit na behoeftige gemeenskappe, tydens die nasionale inperkingstydperk wat in in werking gestel is om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te verhoed. Marthinus Stander, die uitvoerende hoof, sê Country Bird Holdings is die hoofwerknemer in gemeenskappe, waar al drie sy aanlegte geleë is. Dié…
20 Apr 2020 11PM 4 min

Droogte nog nie gebreek in Noord-Kaap, maar natter siklus word verwag

Die voorslepende droogte in sekere gebiede van die Noord-Kaap, is nog geensins gebreek nie, maar daar is vooruitsigte vir enkele buie, wat nog voor die winter kan voorkom. Daarmee saam lyk die vooruitsigte vir 'n natter komende somerseisoen ook meer belowend. Dit is volgens Johan van den Berg, 'n onafhanklike…
20 Apr 2020 11PM 4 min

Safex Verslag - 20 April 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag ondersteuning gevind en het sterker verhandel vir die dag. Die mark wat die afgelope tyd onder druk gekom het, het nuwe laagtepunte bereik en die mark het winskoop vlakke bereik. Aankope in die Amerikaanse mark het die mark Vrydag ondersteun. Suid-Korea is steeds ʼn…
19 Apr 2020 11PM 2 min

Country Bird Holdings, fokus op voedselsekerheid tydens #Covid19

Die voedselwaardeketting is van kritieke belang vir voedselsekerheid in Suid-Afrika, ondanks verskeie uitdagings in die hoenderbedryf veral ten opsigte van die Covid-19-pandemie. Dit is volgens Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Country Bird Holdings, CBH, 'n goed gevestigde landboubesigheid plaaslik asook in Afrika. Stander sê Country Bird Holdings, wat in Mahikeng,…
19 Apr 2020 11PM 3 min

NWKV: Regulasies oor woluitvoer en skeer van skape op plase gee hoop vir bedryf

Daar heers in die stadium positiwiteit in die plaaslike wolbedryf, maar daar is ook bestaande onsekerheid in dié bedryf oor wat die toekoms, veral ten opsigte van die korona-virussiekte, inhou. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, NWKV, sê daar is positiewe aspekte met betrekking tot Covid-19-regulasies, wat hoop…
19 Apr 2020 11PM 5 min

Reën word verwelkom, maar kan nou 'n impak op graanoeste hê

Goeie reën die afgelope paar weke word wyd met ope arms deur produsente verwelkom, maar dit kan veral dié tyd van die seisoen, 'n negatiewe uitwerking op somergraangewasse hê. ​Johan van den Berg, 'n onafhanklike landbou-weerkunndige, sê veral boongewasse, wat droë- en sojabone insluit, is meer kritiese gewasse, wat deur…
19 Apr 2020 11PM 5 min

Safex Verslag - 17 APril 2020 (verskaf deur GraanSA)

Mielies: · Die weeklikse etanol produksie in die VSA is steeds in ʼn afwaartse tendens met die lae vraag na etanol. Ten spyte van die lae weeklikse etanol produksie is die voorraadvlakke tans teen nuwe hoogtepunte. · Die laer etanol verbruik asook pryse plaas druk op die Amerikaanse mieliemark. ·…
16 Apr 2020 11PM 2 min

What is new in Farmer’s Weekly?

In our Friday insert, only on the Agri Hour, OFM News’ Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website…
16 Apr 2020 11PM 6 min

Die honderbedryf fokus op en ondersteun ook kleinboere

Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, reik uit na kleinboere in dié beryf. Izaak Breytenbach,van dié vereniging, sê daar is interaksie op verskeie wyses met dié boere. Dit sluit onder meer in dat die SAPV as fasiliteerder optree met betrekking tot die regering se R1,2 miljard Covid-19-hulp aan hoofsaaklik kleinboere. Hy sê…
16 Apr 2020 11PM 4 min

AFASA assists members with applications for R1,2 billion Covid-19 disaster fund

The African Farmers Association of South Africa, AFAS, welcomes the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development's intervention of R1.2 billion to assist mostly small scale farmers during the Covid-19-pandemic. The association's secretary general, Nakana Masoka, says the process is now going well and AFASA is assisting its members…
16 Apr 2020 11PM 7 min

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Hy sê voedselwaardekettings is ‘n komplekse versameling van aktiwiteite, wat in baie opsigte nie die waardering kry wat verdien is nie. Daar is wel erkenning vir en dankbaarheid teenoor die landboubedryf omrede kos geproduseer word tydens die Covid-19-grendelstaat, maar met die aanvanklike omskrywing van landbou as essensiële diens, wat ononderbroke…
15 Apr 2020 11PM 5 min

Prys van lewende hawe op veilings verswak

‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
15 Apr 2020 11PM 2 min

Wildsvleis kan skaars raak vir verbruikers #Covid19

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging voorsien 'n tekort aan wildsvleis in die Suid-Afrikaanse mark, weens die nasionale Covid-19-grendelstaat. Fred Camphor, uitvoerende hoof van dié vereniging, sê daarmee saam gaan verbruikers wildsvleis, wat wel in die mark beskikbaar is, nie kan bekostig nie, weens die ekonomiese impak van dié pandemie op…
15 Apr 2020 11PM 5 min
3360 – 3380