OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,786 Episodes
3620 – 3640

LB FRIK 179

Ons gesels vandag met die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare. Hy gesels vandag verder oor die impak van die bek-en-klouseer epidemie vir die Suid-Afrikaanse veebedryf. Mare verduidelik hoe die verhandeling van vee tans plaasvind terwyl alle veilings tydelik gestop is. Mare gee ook sy mening oor…
29 Jan 2020 10PM 1 min

Before Dawn 30 Januarie Kobus

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
29 Jan 2020 10PM 7 min

LB RABE

Ons gesels vandag met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van NWK, Theo Rabe. Rabe brei uit oor die huidige landboutoestande in die NWK se bedieningsgebied en vertel van milde reen wat in groot dele van veral die Noordwes Provinsie geval het. Hy gee ook die syfers en die persentasie van aanplantings…
28 Jan 2020 10PM 2 min

LB Peter 273

Peter Milton, vleiskenner bespreek vandag weer ‘n paar interessante feite van die vleisbedryf. Milton verduidelik dat die bulle tans tussen die koeie is vir 2020 se kalwers. Dit is hierdie kalwers wat gespeen word vir 2021. Volgens hom gaan 2021 ‘n groot jaar wees, hoewel die huidige probleem van bek-en-klouseer…
27 Jan 2020 10PM 1 min

Before Dawn 28 Januarie Annelie Lotriet

Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die bedrag vir vergoeding, wanneer grond onteien word, by die uitvoerende gesag berus, wek groot kommer, maar die howe kan nie heeltemal uit dié proses verwyder word nie. LP en voorsitter van die DA se parlementêre koukus, Annelie Lotriet, sê dit is steeds problematies,…
27 Jan 2020 10PM 5 min

Before Dawn 28 Januarie Annelize Crosby

Dit is gevaarlik om die reg van individue om teen die mag van die staat beskerm te word, weg te neem, want daarsonder is daar geen waarborge dat die staat regmatig gaan optree nie. Dit is volgens Agri SA se hoof van grondsake, Annelize Crosby, wat meen die Grondwet bevat…
27 Jan 2020 10PM 4 min

Before Dawn 28 Januarie Wandile

As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert on South African agricultural markets. Here is Sihlobo…
27 Jan 2020 10PM 5 min

LB WENKE 02

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
26 Jan 2020 10PM 1 min

LB TJOEPIE 04

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
26 Jan 2020 10PM 4 min

Before Dawn 27 Januarie Nicol

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
26 Jan 2020 10PM 4 min

Before Dawn 27 Januarie Sam

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
26 Jan 2020 10PM 5 min

LB EKSTEEN 04

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
23 Jan 2020 10PM 3 min
3620 – 3640