Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. In vandag se episode word opvolgbeplanning verder bespreek…
OFM Agri het met Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van die Senwes Groep, gesels oor die verwagtinge en uitdagings vir die landbousektor in 2025. Volgens Strydom is 2025 vol potensiaal en bied dit die geleentheid om vernuwing en verbetering in die sektor te dryf.
Glen Landboukollege buite Bloemfontein het vandeesweek hulle somer gradeplegtigheidseremonie aangebied, waar 78 studente hulle diplomas ontvang het. LUR van Landbou, Elzabe Rockman, het tydens die geleentheid gegradueerdes toegespreek en hulle gemotiveer om hul kennis in te span om Vrystaatse landbou vooruit te laat beweeg…
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor opvolgbeplanning…
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor trusts as sakemodel vir familiebesighede se welvaart…
Johan Gunter gesels met PD Cilliers, Vrystaat dieregesondheid voorsitter en Suid Vrystaat RPO streeksverteenwoordiger oor landbou vooruitsigte asook inenting van diere en beskikbaarheid van entstowwe…
Die minister van handel en nywerheid, Parks Tau, het die finale verslag oor varsprodukte markte van die Mededingingskommisie ontvang. Die kommisie het sakepraktyke binne die vars-produkte-bedryf ondersoek en 31 aanbevelings gemaak om billikheid, inklusiwiteit en volhoubaarheid in die sektor te bevorder bevorder. Tau het die verslag in Pretoria ontvang. Dis…
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor uitkoop van familielede en menslike kapitaal…
Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Die Suid-Afrikaanse wolmark het die jaar op 'n meer positiewe noot, begin waarskynlik weens 'n verswakking in die Rand/Dollar wisselkoers. OVK se Zinanda Geyer het meer…
Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vyf van die gesprek handel oor finansiële kapitaal…
9 Jan 8AM
4 min
380 – 400
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.