OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,947 Episodes
4880 – 4900

'Ons is dankbaar oor die reën'

Die boer en regsman, Thabo Bosman van Petrus Steyn, gesels met Pieter Möller oor die landboutoestande in sy geweste.
12 Feb 2018 1AM 5 min

Buffel-boek sien die lig

Pieter Möller gesels oor 'n buffeljoernaal, The Buffalo in Southern Africa, wat onlangs vrygestel is. Dit is vir buffelboere én voornemende buffelboere.
12 Feb 2018 12AM 1 min

Waterbestuur verder bespreek

Ons gesels met Agri SA se hoof van natuurlike hulpbronne, Janse Rabie, oor die owerheid se planne vir die bestuur van opvangsgebiede.
12 Feb 2018 12AM 3 min

'OB moet Vrede-verslag hersien'

Die DA in die Vrystaat sê die OB moet haar ondersoekverslag oor die Vrede-melkery hersien. Ons gesels met DA-wetgewerlid, Roy Jankielsohn.
12 Feb 2018 12AM 2 min

Heuningkrans hou op 22 Februarie veiling

Pieter Möller gesels met die bekende merinoteler, Eddie Prinsloo, van Smithfield oor die boerdery-omstandighede in sy geweste en oor sy groot, jaarlikse veiling wat vandeesmaand gehou word.
9 Feb 2018 7AM 4 min

Daar's goeie nuus oor landbou-onderrig

Ons gesels met die SA Landbou-onderwysersvereniging (Salov) se ondervoorsitter, Frik Steenkamp, oor die Senwes-Salov-jaarkongres wat pas in Klerksdorp gehou is en oor goeie nuus in die landbou-onderrigsektor.
6 Feb 2018 11AM 6 min

Ondersoek oor bek-en-klou

Pieter Möller gesels oor 'n ondersoek wat die rooivleisbedryf na die voorkoming van bek-en-klouseer gedoen het.
5 Feb 2018 11AM 1 min

Dis Konsortium-veilingtyd

Pieter Möller gesels boerdery- en veilingsake met Konsortium-Merino se Gawie van Heerden.
2 Feb 2018 10AM 4 min
4880 – 4900