Ons gesels met Gift of the Givers se Imtiaz Sooliman oor hulle grootskaalse droogtehulp aan landbougemeenskappe en dorpe. Hy gesels ook oor die boorgate wat hulle vir Beaufort-Wes se mense sink.
Agri SA se Annelize Crosby gesels oor die verslag en aanbevelings van oudpres. Kgalema Motlanthe en die hoëvlakpaneel wat die doeltreffendheid van sleutelwetgewing sedert 1994 ondersoek het.
Landbou-ekonoom Johan Willemse het gister weer sy gereelde landboumarkvooruitsigte-werkwinkel in Bloemfontein aangebied. Ons het vir Johan gevra om vir OFM se luisteraars ’n oorsig te gee van die ekonomiese- en landbouprentjie asook die vooruitsigte vir boere in die verskillende bedrywe. Luister wat sê Johan:
Die DA in Noordwes sê stappe moet gedoen word ná omgewingsdepartement se wildskenking van meer as R100 miljoen aan sakemanne en voormalige dorpsleiers.
Waterbestuurkundige, Albertus Burger, gesels met Pieter Möller, oor sagteware vir jou watertoerusting.
22 Nov 2017 1AM
2 min
4920 – 4940
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.