Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
2960 – 2980

Markoorsig

Nerina Visser ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rentekoers in Suid-Afrika, en die Amerikaanse ekonomie.
11 Apr 2024 12PM 6 min

Die son sak oor Ellies

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor renterkoerse, en Ellies wat likwideer.
10 Apr 2024 11AM 7 min

Google kan sien wie jou bel

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan sien wie jou bel.
8 Apr 2024 12PM 4 min

Canal+ sit 'n plus by sy aanbod

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die beslissing in Sasol se guns en Canal+ wat sy aanbod vir Multichoice verhoog.
8 Apr 2024 11AM 12 min
2960 – 2980