Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,824 Episodes
3120 – 3140

Perfekte storm waai teen Astral

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte en Astral se handelsverklaring.
21 Sep 2023 12PM 4 min

Inflasie styg effens

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die inflasiesyfer.
20 Sep 2023 12PM 6 min

Die vlekvryestaalbedryf kan gedy as...

Die uitvoerende direkteur van die Suider-Afrika Ontwikkelingsvereniging vir Vlekvryestaal (Sassda), Michel Basson gesels oor hoe die vlekvryestaalbedryf kan gedy.
19 Sep 2023 12PM 9 min
3120 – 3140