Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,871 Episodes
4360 – 4380

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor Nedbank se handelsverklaring en die brandstofprys wat styg.
6 Dec 2022 11AM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor staatseffekte en die mark se reaksie op politieke skandale.
5 Dec 2022 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Dec 2022 11AM 21 min

Senwes se omset groei skerp

Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes gesels oor of die voortdurende reën kommer skep, hul winsverslag en sy vooruitsigste vir die volgende ses maande en jaar.
2 Dec 2022 11AM 6 min

Hou jou sake-inligting veilig

Ahmore Burger-Smidt van Werksmans gesels oor wat sy bedoel met werknemers wat te behulpsaam kan wees in die kuberruimte en oor data en lêers wat na die verkeerde mense gestuur word.
2 Dec 2022 11AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand wat onder druk is, die banksektor en oor Tiger Brands se winsverslag.
2 Dec 2022 11AM 8 min

Die SAID registreer nou self mense vir belasting

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor hul inisiatief om self belastingbetalers te registeer en oor die program vir vrywillige openbaarmaking.
1 Dec 2022 11AM 9 min

Markoorsig

Mia Kruger van Kruger Internasionaal gesels oor die rand se reaksie, MTN en Turkcell en Murray & Roberts wat sy belang in Gautrain verkoop het.
1 Dec 2022 10AM 7 min
4360 – 4380