GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
714 Episodes
420 – 440

Lunch Punch: Patricia Lewis is terug!

Jy weet jy het dit gemaak as jou naam op 'n '30 Seconds' algemene kennis kaartjie verskyn... Die blonde bom van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, Patricia Lewis, gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito. Hulle praat nie net oor haar nuwe vrystelling in 11 jaar nie, maar fokus ook op 'n…
5 Oct 2021 27 min

Gister Se Grotes: Lizz Meiring eer Franz Marx se nalatenskap

Franz Marx, die skepper van die eerste daaglikse Suid-Afrikaanse sepie 'Egoli: Plek van goud' is Sondag 26 September 2021 op die ouderdom van 78 in Pretoria oorlede. Hy het in Julie positief getoets vir Covid-19 en volgens sy broer Johan, het hy nooit weer volkome daarvan herstel nie. Hy het…
26 Sep 2021 2 min

Jan Braai gesels met GROOTfm op Braaidag 2021

Jan Braai het in 2005 met die Nasionale Braaidag-inisiatief begin en sy doel is om 'n nasionale viering te skep deur die één aktiwiteit wat alle Suid -Afrikaners gemeen het, ongeag ras, taal, geslag of rykdom. Sy TV-reeks 'Jan Braai vir Erfenis' word sedert 2011 op kykNET aangebied en sy…
24 Sep 2021 17 min

Lunch Punch: Christiaan Baartman oor Stof

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, kom gesels oor sy nuwe enkelsnit 'Stof'. Hy bring ook sy kitaar saam en bederf ons met 'n paar akoestiese klanke.
13 Sep 2021 27 min

Lunch Punch: Georic Lomas oor Lentekind

Die begaafde sanger en liedjieskrywer, Georic Lomas, het kom draai om te gesels oor sy liedjie 'Lentekind'. Geïnspireer deur sy meisie Nicole wat hoeka op Lentedag verjaar ook.
1 Sep 2021 24 min
420 – 440