Een gelukkige Maroela Media-leser kan ʼn kajuit vir twee volwassenes op ʼn MSC-bootreis wen, asook ʼn naweek vir twee na die eksklusiewe Nkomazi-natuurreservaat.
Maroela Media en Akademia het die hartsprojek van stapel gestuur en fokus op die opleiding, ontwikkeling en skep van skrywers met uitmuntende skryfvaardighede.
“Die Kaap is ʼn baie spesiale plek vir my en die beste manier hoe ek kon beskryf hoe dit is om iemand in die Kaap te mis, is met die lirieke van ‘Kaap’.
Finesse Voelgoed bied binnekort weer hulle “Fliek in pajamas”-geleentheid aan. Natuurlik kan so ‘n aand nie verbygaan sonder dat daar nie teruggeploeg word nie. Solidariteit Helpende Hand se Boesemvriendinneprojek baat by die geleentheid. Venessa Schoeman, handelsmerkbestuurder van Voelgoed Media en René Roux, Helpende Hand se adjunk- uitvoerende hoof van kommunikasie,…
Die Afrikaanse skoolgemeenskap gaan eersdaags die SunBet Arena in Pretoria vul met die unieke klanke van 'n massakoor. Albertus Potgieter, besturende direkteur van iTickets Suid-Afrika, vertel wat gehore van dié geleentheid kan verwag. Potgieter het met Christa Steyn-Bezuidenhout van Maroela Media hieroor gesels.
“Ons almal het water nodig om te leef, maar dit kan dinge net so vinnig verwoes ook, as mens kyk na storms en vloede. Ek het meer respek vir water as wat ek ʼn liefde daarvoor het.”
Mia Spies, aanbieder van ‘Wie’s nuus’, het in die Maroela Media-ateljee gesels oor haar passie vir haar werk, waarom sy kies om in Suid-Afrika te bly en haar aangenome ‘hondekind’, Penny.
Aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is nie ʼn vloekwoord nie. Ouers moet egter wel leer hoe om die gesprek daaroor met hul kinders aan te pak.
Puik kampeergeriewe, talle pretaktiwiteite, knetterende braaivleisvure én twaalf ure se sangvermaak onder die Bosveld-sterre bied ʼn tipe saligheid wat nie maklik beskryf kan word nie.
Dié sanger se jongste enkelsnit, “Slaap”, het beoordelaars in die jongste reeks van die talentsoekkompetisie “Die Kontrak” se harte geroer.
21 Sep 2022
13 min
580 – 600
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.