Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,205 Episodes
600 – 620

Gaan op reis met die Enneagram

“Dit wys vir jou jou skadukant, waarmee jy dalk nie so gemaklik is nie. Dit is egter deel van jou reis na heelheid toe.”
18 Sep 2022 17 min

Wat is AGHS?

Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kan ouers skoon die skrik op die lyf jaag wanneer hul kind daarmee gediagnoseer word.
16 Sep 2022 7 min

Posduif gesels oor Sama-prys

Min het die lede van die Afrikaanse rockgroep Posduif destyds, toe hulle debuutalbum, Niks vergelyk, uitgereik is, geweet dat hulle sowat ʼn jaar later ʼn Sama-toekenning (South African Music Awards) daarvoor sou inoes.
16 Sep 2022 10 min

’n Miljoen gebede vir die Midde-Ooste

Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die organisasie se “Een miljoen stemme in gebed”-veldtog. Sy het ook die getuienis van ʼn Christen uit Sirië gedeel en verduidelik hoe jy traumasorgsentrums in die streek kan ondersteun.
14 Sep 2022 9 min

Land Cruiser-fees se wiele weer aan die rol

Marius Opperman van Trio Events het in die ateljee met Maroela Media oor hierdie opwindende geleentheid, wat eerskomende naweek by die Sondela-natuurreservaat plaasvind, gesels.
5 Sep 2022 6 min

Lizette Volkwyn werp lig op leuens in werkplek

’n Kollega met ’n los tong en lang neus kan enige werknemer en werkgewer grys hare gee. Die vraag bly egter: Hoe hanteer ʼn mens dit wanneer jy besef dat jou kollega alewig leuens vertel?
5 Sep 2022 2 min

Aktrise baklei vir ouma in rolprent

“Ek het besef dat ek vir elke Suzie, of dit nou ’n vrou, kind of man is, wat voel dat daar nie ’n uitweg is nie, baklei.”
1 Sep 2022 11 min
600 – 620