Coenie de Villiers het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak om oor 'Karoo Suite' se speelvak by Atlantic Studio’s se inryteater te gesels. Hy het boonop ʼn lusmaker uit Karoo Suite 1 saamgebring. Gehore wat dit nog nie gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
In Rustenburg is daar ʼn groep byeboere wat hulle nou beywer om die Stedelike Bye-gilde landswyd uit te brei. Die gilde se idee is om hulp en ondersteuning te bied aan kleinskaalse beginnerbyeboere en stadbewoners wat met heuning, byewas en propolis (bye-gom) wil boer. Hennie Oberholzer het met Maroela Media…
Is jy ʼn ywerige fotograaf wat altyd jou selfoon byderhand hou om ʼn foto of twee te neem? Jou beste slimfoonfoto’s kan dalk net vir jou ʼn allemintige prys of twee wen, en erkenning as een van Suid-Afrika se top-slimfoonfotograwe besorg. Albert Bredenhann, professionele fotograaf en eienaar van Pixel Pro…
“Soms raak ʼn mens keelvol vir die druk wat met werk en geldsake gepaardgaan. Dan is dit noodsaaklik om ʼn kuier te reël en vir ʼn oomblik van jou sorge te vergeet.”
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels oor die uitdagings wat vervolgde Christene gedurende Kerstyd ervaar. Hy het met Esté Meyer Jansen gesels oor Colombia waar die Christen-meerderheid gereeld met geweld en teistering vanaf georganiseerde misdaadgroepe te doen…
Rianette Leibowitz, ʼn kuberveiligheidskenner en digitale ouerskapmentor, het met Maroela Media gesels oor kuberwelstand. Sy het aan Esté Meyer Jansen verduidelik hoekom dit belangrik is om nou daaraan aandag te gee. Sy het ook talle wenke gegee oor hoe jy jou kuberwelstand en kuberveiligheid kan verbeter en praat oor haar…
Tobi Jooste het met Maroela Media oor sy jongste boek gesels. Hy verduidelik hoekom hy juis daardie titel vir die boek gekies het, en wat hy hoop die lesers sal weet as hulle die boek klaar gelees het. Esté Meyer Jansen het met hom hieroor gesels.
Maroela Media het met Rianette Leibowitz, ʼn kuberveiligheidskenner en digitale ouerskapmentor, gesels oor hoe om dié gewilde video-app veilig te gebruik.
Party ken vir Martin Bester as ʼn radioman, ander het al sy musiek geluister en ander het hom dalk al op die kassie gesien. Op die een of ander manier kry hy dit reg om sommer ʼn handvol ysters op een slag in die vuur te hou.
Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, gesels in hierdie aflewering van Onderwys in gesprek met Ernst van Zyl oor die belangrikheid van moedertaalonderrig.
“Dit is iets waarmee ons almal kan vereenselwig. Ek dink daar is baie verskillende stemme in die fliek. Daar is iets van alles en dit wys vir jou dat daar ʼn plek is vir almal.”
12 Oct 2020
17 min
820 – 840
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.