Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
266 Episodes
160 – 180

Estie Schreiber gesels oor die spysverteringsstelsel en A.Vogel se Molkosan

Hierdie week gesels ons oor die 9 meter lange orgaan wat seker maak dat jy al jou voedingstowwe kan inneem om gesonde selle te maak in jou ligaam, die spysverteringsstelsel. Die Produk wat kan help se naam is A.Vogel se Molkosan. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of vir meer…
27 Jul 2022 3AM 9 min

Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels

Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels. Iets waaraan ‘n hele paar mense lei en nie weet hoe om op te klaar nie. Dit gaan oor die storie van "Thursday Plantation" se "Tea Tree Olie". Vir meer inligting besoek gerus www.thursdayplantation.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za. Die…
6 Jul 2022 3AM 14 min

Estie Schreiber gesels die week oor "ThreshHold" en kroniese pyn

Estie Schreiber gesels die week met ons oor kroniese pyn en atlete wat sukkel met seer gewrigte. "ThreshHold" tablette en jel is nou beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of epos ons gerus by info@sanatural.co.za
29 Jun 2022 3AM 12 min

Anette Rheeder gesels oor "Threshhold Real MSM"

Anette Rheeder gesels met ons oor "Threshhold Real MSM", die natuur se hulp vir pyn en inflammasie. "Threshhold Real MSM" is beskikbaar in tablet vorm van 60’s en 120’s, sowel as in gelvorm vir uitwendige gebruik. Beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by DisChem.
22 Jun 2022 3AM 10 min

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek. Luisteraars kan aanlyn gaan om die stand van hulle prostaat gesondheid te monitor en te weet watter vrae 'n dokter hul gaan vra voor hulle besoek. Kry dit nou by https://sanatural.co.za/bph-screening-tool/ Luisteraars kan ook aanlyn registreer en meer inligting kry by https://livingnaturallyacademy.co.za/
8 Jun 2022 3AM 9 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce"

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce" vir ‘n gesonde pH van die liggaam. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za. Multiforce is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Dis-Chem en ook by Clicks.
18 May 2022 3AM 14 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Echinaforce Junior

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se Echinaforce Junior. Hoekom moet jy hierdie A.Vogel produk vir jou kind gebruik om lugweg infeksies te voorkom en te behandel? Echinaforce Junior is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Vir navrae stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
11 May 2022 3AM 9 min

Anette Rheeder praat oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat"

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat Spray", die naam verklap baie, maar daar is goeie redes waarom jy juis hierdie sproei wil gebruik. "Echinaforce Sore Throat Spray" is beskikbaar by apteke, en ook by Dis-Chemen en Clicks. Vir meer inligting oor die produk en ons unieke…
4 May 2022 3AM 9 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se produk Molkosan

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se produk Molkosan, hulp en ondersteuning vir die derm kanaal. Vir meer inligting stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za.Molkosan is ook is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en DisChem.
27 Apr 2022 3AM 8 min

Estie Schreiber gesels oor BIO-STRATH en die gesondheid van jou kind.

My kind wil nie eet nie! My kind sukkel om te konsentreer! Wat kan ek doen om my kind te help, en eksamen tyd is om die draai? Die produk waaroor ons gaan gesels is BIO-STRATH. Dit is beskikbaar in stroop of tablet vorm by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en ook…
13 Apr 2022 3AM 13 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se Menoforce

Estie Schreiber gesels warmgloede, nagsweet en die oorgangsjare van vroue die week, en A.Vogel se Menoforce tablette kan help. Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za. Menoforce is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by Dis-Chem.
23 Mar 2022 3AM 10 min

Estie Schreiber praat oor A.Vogel se Circulation Formula

Die week gesels Estie Schreiber oor die sirkulasiestelsel en veral mense wat sukkel met wintershande en voete. Die produk waaroor ons gesels is A.Vogel se Circulation Formula. Nou beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en ook by Dis-Chem. Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za of stuur vir ons 'n epos…
16 Mar 2022 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels die week weer oor Crataegus Oxy hart druppels

Estie Schreiber gesels die week weer oor die hart, en die produk is A.Vogel se Crataegus Oxy hart druppels. Die natuur se tonikum vir elke hart wat ekstra hulp benodig. Die produk is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za, of kontak…
9 Mar 2022 2AM 12 min
160 – 180