100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
340 Episodes
240 – 260

100.5FM Dagblad Potgooi

Coca-Cola skraap 200 van hulle koeldranke dit na hulle verkope weens inperking gedaal het. In 'n verklaring het hulle gesê van hierdie drankies in die hidreerende kategorie gaan wees, wat insluit Powerade, Smart Water en TAB. Die maatskappy sê dat helfte van hulle handelsmerk se produkte net 2% van hulle…
11 Nov 2020 3 min

100.5FM Dagblad Potgooi

Die Nasional Shelter Movement of South Africa (NSMSA) en ses ander geslagsgebaseerde geweldsorganisasies (GBV) beveel aan dat die beskerming van diere, aangesien dit verband hou met huishoudelike geweld, ingesluit moet word by die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste, die wysigingswetsontwerp op huishoudelike geweld. Volgens die uitvoerende NSM-lid en bestuurder…
10 Nov 2020 11 min

100.5FM Dagblad Potgooi

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het 'n sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend gestel. Die projek is van stapel gestuur na aanleiding van gesprekke met onderwysers oor leerders se gebrekkige leesvermoëns, en onrusbarende statistiek oor die afname van leesvaardighede onder eerstejaarstudente – alles tekens dat jongmense se blootstelling…
6 Nov 2020 18 min

100.5FM Dagblad Potgooi

Kinders kan weens die daaglikse gebruik van tegnologie meer vaardighede al op skool aangeleer word. Dit sluit in meer as net leer van hoe die apparate werk, veral dit wat in die agtergrond gebeur om tegnologie te maak werk. As gevolg van die toename in die vierde industriële revolusie (4IR)…
5 Nov 2020 51 min

Pappa, Mamma en Mopani

Depressie is nie 'n siekte soos 'n virus nie. Dit is ook nie 'n keuse wat 'n mens maak nie en dit is verassend algemeen. Daar word genoem dat ten minste een uit tien vroue tydens swangerskap met depressie loop. Die getal mag selfs meer wees omdat meeste mense nie…
4 Nov 2020 22 min

100.5FM Dagblad Potgooi

Onwettige grondbesetting wek kommer en skep konflik, Dr Pieter Groenewald, VF Plus leier verduidelik waar die probleem vandaan kom. "Grond eienaars se regte moet beskerm word, want as ons nie gaan omgee dat grond onwettig bekom word nie, gaan dit wetteloosheid en groot konflik veroorsaak tussen gemeenskappe," Grond eienaars wil…
4 Nov 2020 27 min

Radio Laeveld Beursie 3

Ons gesels oor die ontstaan van die Radio Laeveld Beursie en die voordeel vir elke Suid Afrikaanse klein besigheids eienaar om deel van hierdie projek te wees. Die Besturende Direkteur van UBU, Andre de Wet vertel ons ook daar is groter planne om die 'beursie' internasionaal uit te rol.
4 Nov 2020 10 min

100.5FM Dagblad Potgooi

Pastoor Cyzelle Fincham van die Grace Family Fellowship Nelspruit, sterk goed aan by die huis. Dit is vandag ses weke sedert sy ernstig beseer is in ‘n fratsongeluk toe ‘n jagvoertuig omgeslaan en op haar te lande gekom het. Na verskeie operasies om haar gebreekte bene te heg, ondergaan sy…
23 Oct 2020 5 min

Radio Laeveld Beursie 2

Ons gesels oor die nuwe Radio Laeveld Beursie en watter soort besigheid die voordeel van nuwe kliënte kan geniet. Luister gerus vir meer op 100.5fm daagliks en kontak ons gerus met jou navrae. Hierdie inisiatief is ook in samerwerking met Buy Local Lowveld wat die idee van plaaslike ondersteuning bevorder…
15 Oct 2020 20 min

Radio Laeveld Beursie 1

Gryp die geleentheid en teken nou in as vendor op die Radio Laeveld Beursie. Jy en jou besigheid kan nuwe kliënte geniet deur luisteraars wat die Radio Laeveld Beursie gebruik om met jou besigheid te doen of jou dienste ondersteun. Hier gesels Robin met Neels & Sanett op die ontbytprogram…
15 Oct 2020 12 min

Pappa, Mamma en Mopani

Wat is die regte volgorde van motoriese mylpale en die ontwikkeling van baba se spiermylpale. Wiskunde begin al by kruip.
12 Oct 2020 20 min

Pappa, Mamma en Mopani

Hierdie week gesels ons verder oor mylpale in baba se ontwikeling en Rienie vertel oor die eerste mylpaal, net na geboorte.
12 Oct 2020 18 min

Laeveld Ervaring met KLCBT 08 Okt 2020

Met toerisme wat stadig sy grense aan die einde van COVID-19 in die Laeveld oopmaak moet plaaslike operateurs kreatief en entrepeneurial dink om die pot aan die kook te hou. Binne-stedelike toere en besienswaardighede word ingespan as aantreklikhede vir plaaslike inwoners en besoekers. Ons gesels oor een van die toerisme…
8 Oct 2020 42 min

Laeveld Ervaring met KLCBT 22 Aug 2020

Die wildtuin se deure is oop maar besprekings nog deurmekaar. Almal wil spoedig na die COVID-19 pandemie terugkeer om toerisme te verhoog. Die een kant van die munt vra dat die planne wat voor inperking op besluit is nou uitgerol word en die ander kant van die munt weet hoe…
25 Aug 2020 1 hr 03 min

Nelspruit Boer Soek 'n Vrou

Ons gesels met een van die twee Laeveld boere hierdie seisoen op Boer Soek 'n Vrou. Macadamia boer, Déan is ook 'n kranige vlieënier, het 'n lys geboortename en hy vertel of hy sy wasgoed in die mandjie gooi of net op die vloer los.
31 Jul 2020 18 min

Sade Van Genade episode 50

100.5FM Radio Laeveld — Nuwe geleendhede le vir Katja in Suid Afrika voor, maar sy twyfel of die mense haar sal aanvaar.
2 Jan 2020 11 min

Sade Van Genade episode 49

100.5FM Radio Laeveld — 'n Skaduwee hang oor Katja se verhouding met Charles, sy konfronteer hom daaroor.
2 Jan 2020 13 min

Sade Van Genade episode 48

100.5FM Radio Laeveld — Skielik is Katja op vryevoet en raak sy opgewonde oor dit wat so anders is as waaraan sy gewoond is.
2 Jan 2020 11 min
240 – 260