Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,816 Episodes
680 – 700

Ps Japie Venter: Opoffering

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Opoffering” uit Lukas 21:3 "En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het."
19 Mar 2024 11AM 5 min

Elizabeth Botha van Open Doors

Charles van Onselen gesels vanmiddag met Elizabeth Botha van Open Doors oor hulle verslag oor die verskille in hoe die verskillende geslagte vervolg word.
19 Mar 2024 10AM 14 min

Wynand du Preez - Hoe om te bid oor finansies

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Hoe om te bid oor finansies” uit Spr 30:7
19 Mar 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: Wonder op wonder

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wonder op Wonder” uit…
14 Mar 2024 11AM 4 min

Tom Smith “Vind God in die gewone”

Johann Els gesels met Tom Smith oor sy boek, “Vind God in die gewone” en ons hoor bietjie hoe hy die Here in sy eie “gewone” gevind het.
14 Mar 2024 10AM 17 min

Jeanéll Coetzer - As Drome Waar Word"

Johann Els gesels met Jeanéll Coertzer wat ‘n beroerte by geboorte gehad het, en wat ten spyte van al haar uitdagings, uitgeblink het in sport vir gestremde atlete, en nou selfs haar kinderboekie, “As Drome Waar Word” kan vrystel.
13 Mar 2024 10AM 13 min

Dr Carin Strydom: Belyn jou brein

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “belyn jou brein.”
13 Mar 2024 10AM 4 min

Ps Japie Venter: God seen vrygewige mense

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom seën God vrygewige mense? Uit MATTEUS 7:11 NLV‬‬ "As sondige mense soos julle dan goed weet om goeie dinge aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader…
12 Mar 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous: Ek sal voorsien

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy reeks: Beloftes van die Here waaraan jy kan vashou: 7. Ek sal voorsien
12 Mar 2024 11AM 8 min

Bettie Loock - SAAWE

Johann Els gesels met Bettie Loock van SAAWE oor hulle rol in die koninkryk en die diensgeleenthede wat hulle dan namens ander sendingorganisasies adverteer.
12 Mar 2024 10AM 13 min

Wynand du Preez - moenie op besittings vertrou nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Moenie op besittings vertrou nie” uit Ps 49.
12 Mar 2024 10AM 4 min

Jannie Putter - Kyk vorentoe

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Kyk vorentoe” uit Fil 3:14.
7 Mar 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: roete na oorvloedigheid

Net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Roete…
7 Mar 2024 10AM 5 min

Leon Gropp - Beskermheer van formaat

Johann Els gesels met pappa, eggenoot, televisie-aanbieder, stemkunstenaar, sanger, woordkunstenaar, musikant, vervaardiger en kreatiewe siel, Leon Gropp, wat so pas aangewys is as beskermheer vir die Jakaranda- & Louis Botha Kinderhuis. Ons wil weet wie hy is en wat die rol behels.
7 Mar 2024 9AM 14 min

Henco Kruger van Kruger Internasionaal

Ons gesels geldsake met Henco Kruger van Kruger Internasionaal en Woensdag is klein Saterdag en die ideale dag van die week om te braai. Volgens die Shisa Nyama-indeks wag ‘n goedkoper braai op Suid-Afrikaners.
6 Mar 2024 10AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Mar 2024 10AM 5 min
680 – 700