Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,555 Episodes
660 – 680

Huweliksfokus: Het jy beheer oor jou emosies?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Het jy beheer oor jou emosies?”
22 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Staan en oorleef

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Staan en oorleef” uit Hand 27:25 NLV.
17 Aug 2023 11AM 5 min

Jannie Putter: Maak vrede met tyd

Dan vanmiddag net na 5 is Lewensafrigter, Sportsielkundige, Outeur en Motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Maak vrede met tyd” met verwysing na Prediker 3:1
17 Aug 2023 11AM 5 min

Helmut Meijer oor Stonebed se gratis musiek

Johann Els gesels met Kaap gebasseerde Musiekvervaardiger en Hebreeuse geleerde Helmut Meijer, oor sy projek Stonebed.io, waar jy gratis agtergrondmusiek, ritmes, klanke ens kan bekom vir enige oudio projek, van films tot advertensies. Ons wil uitvind hoekom hulle dit gedoen het, hoe dit werk en hoekom iets gratis weggee wat…
17 Aug 2023 10AM 10 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
16 Aug 2023 11AM 4 min

Tebs David about the Sipho Kaleni Tribute Concert

Johann Els is speaking to Tebs David, one of the renowned artists featured in the Sipho Kaleni Tribute concert taking place on Sunday 29 October from 2pm to 9pm at the Oasis of Life Family Church in Daveyton.
16 Aug 2023 10AM 15 min

Ivor Jefferies on Ex 20:4 - 6

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Exodus 20:4 - 6
16 Aug 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Kom bymekaar uit

Ons laaste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Kom by mekaar uit” uit MATTEUS 5:23‭-‬24 NLV “As jy dus jou offer na die altaar toe bring en dit val jou daar by dat jou medemens ’n grief teen jou koester,…
15 Aug 2023 11AM 4 min

Dr Gustav Gous oor lewenstaak nommer 3B

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 3rde B- taak is: “Saam met wie moet ek dit doen? Liefdesmaat”
15 Aug 2023 11AM 7 min

Ps Marco Labuscagne sien die Here deur dit alles

Johann Els gesels met Ps Marco Labuscagne. Hy is ‘n Hoërskool mentor vir rugby, en sy boodskap gaan oor roeping en identiteit vir jongmense. Hy is een van die sportbekendes wat pryk in Karien Basson se boek “Luister, God se stem in my lewe.”
15 Aug 2023 10AM 20 min

Huweliksfokus: Is jy verveeld in jou huwelik?

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Is jy verveeld in jou huwelik?”
15 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Waterige Wyn

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Waterige wyn” uit Markus 10:14-15
10 Aug 2023 11AM 6 min

Ivor Jefferies on Matthew 7:1

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Matt 7:1
9 Aug 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: 3rde taak - Vriende

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 3rde taak is: “ Saam met wie moet ek dit doen? Vriende”
8 Aug 2023 11AM 9 min

Erin Nel: die tuin

Johann Els gesels met Erin Nel al die pad van Piketberg in die Kaap provinsie, oor haar eie getuienis en ook haar boek “Die Tuin” wat onlangs vrygestel is.
8 Aug 2023 10AM 12 min

Ps Japie Venter: sien jy wat jy sien?

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Sien jy wat jy sien?” Uit MATTEUS 7:3‭-‬5 En hoe sien jy die splintertjie in jou medemens se oog raak, maar jy merk die yslike stomp in jou eie oog nie op…
8 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: 'n Ster in hemelstraat

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Ster in hemelstraat” uit Genesis 15:5.
3 Aug 2023 11AM 6 min

Ivan van Rooyen volg die Leeu van Juda!

Johann Els gesels ons met die Lions se afrigter, Ivan van Rooyen, oor sy eie pad met Jesus en met rugby. Hy is een van die Sportbekendes wat in Karien Basson se boek, “Luister – God se Stem in My Lewe” uitgelig word.
3 Aug 2023 10AM 12 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
2 Aug 2023 11AM 5 min
660 – 680