Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,037 Episodes
1000 – 1020

Godly Revolution 2023

Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus oor Godly Revolution 2023. Oor die hart agter die geleentheid, die kunstenaars en getuienisse wat ons daar verwagte kan wees.
3 May 2023 1AM 17 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die donkerte van die ruimte

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons die donkerte in die ruimte saam met Dr Ruhann Steyn,…
2 May 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Reg praat is nie genoeg nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Reg praat is nie genoeg nie.”
2 May 2023 1AM 1 min

Helmut Meijer: Oneness

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the Hebrew concept of “Oneness” from Genesis 1.
1 May 2023 1AM 4 min

Andie Steele-Smith: To live is Christ

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “To live is Christ” from Phil 1:21.
28 Apr 2023 1AM 5 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
28 Apr 2023 1AM 14 min

Abel Loedolf teiken eenheid

Janine van Niekerk gesels met Abel Loedolf, Direkteur van Target Life, oor hoe die jaar van jou lewe bedieninge eenheid bou tussen hulle om meer effektief te kan bedien.
27 Apr 2023 2AM 20 min

Lynette Beer: Jy kan as jy wil

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy kan as jy wil.”
27 Apr 2023 1AM 5 min

Hermann du Plessis: Challenge two - Starting right

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and because of the Pitch Your Business focus we have on helping new entrepreneurs in South Africa, he is presenting a 10 week challenge series, and week #2 is all about starting right.
26 Apr 2023 5PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Bloukraanvoël

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons na die wonder van die SA se nasionale voël, die…
25 Apr 2023 1AM 6 min

Tema vir die dag: lewenshouding

Janine van Niekerk deel oor hoe ons as ambassadeurs die beste lewenshouding by die werk moet ten toon stel om vir mense en vir God tot seen te wees.
25 Apr 2023 1AM 14 min

Listeners Messages for the week

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
24 Apr 2023 2AM 8 min

Helmut Meijer: Sabath #2

Hebrew scholar Helmut Meijer explains why God instituted the Sabath. The heart behind the concept – episode 2.
24 Apr 2023 1AM 3 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
21 Apr 2023 1AM 17 min

Jannie en Sanet Jacobs vier die Oorwinnaars

Janine van Niekerk gesels met Jannie en Sanet Jacobs oor die Oorwinnaars in hulle huis van liefde en net hoe totaal en al die Here 'n lewe vasgeval in dwelms kan omdraai. Meer info - 082 566 1862
20 Apr 2023 3AM 21 min

Lynette Beer: Wanneer God deure sluit

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor wanneer God die deure sluit uit Hosea 14:10 en Lukas 18:7 – 8 onder andere…
20 Apr 2023 1AM 4 min
1000 – 1020