Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,053 Episodes
1280 – 1300

Andie Steele-Smith - My life is my vow

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about how Queen Elilzabeth had lived up to the meaning of her name, and how her life had been her vow.
15 Sep 2022 4AM 5 min

Gideon Smuts se 2022 Comrades Maraton

Janine gesels met Gideon Smuts oor sy Comrades Maraton ervaring die jaar. Hy het letterlik NET voor die laaste skoot klaargemaak, maar die stres was vir "ewigheid" die moeite werd.
15 Sep 2022 3AM 19 min

Lynette Beer - Praat met Hom

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om met die Here te praat net soos Dawid in so veel Psalms.
14 Sep 2022 4AM 4 min

Jeremy King says "Ready, aim, FIRE!"

Janine is speaking to Jeremy King, the leader of “Ready, Aim, Fire” — a media school that equips students with multimedia skills and a heart for Jesus.
14 Sep 2022 4AM 18 min

Huweliksfokus: praat om vrede te bring

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Praat om vrede te bring uit Matt 5:9
13 Sep 2022 12AM 3 min

Jaco Strydom - Kyk soos Jesus na die wêreld

Ons motivering vir die dag kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Kyk soos Jesus na die wêreld uit 2 Kor 5:17
12 Sep 2022 12PM 1 min

God openbaar in die muskiet

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die een ding wat ALMAL irriteer... die muskiet. Izak de…
12 Sep 2022 5AM 7 min

Frank Turek - not enough faith to be an atheist

In their book: "I don't have enough faith to be an atheist" Norman Geisler and Frank Turek argue, that Christianity is not only more reasonable than all other belief systems, but is indeed more rational than unbelief itself.
9 Sep 2022 3AM 16 min

Godsightings for the week

A Godsighting is when you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Tell us please…
9 Sep 2022 2AM 23 min

Andie Steele Smith - Just turning up

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about the miracles that are possible when Christians just turn up to love and serve others... much like the good Samaritan in Luke 10.
7 Sep 2022 8AM 5 min

Ghapi nooi jou na die Toeka tot Nou Fees

Janine gesels met Ghapi, sowel as die organiseerder van die Toeka tot Nou Fees, Anneke Thorburn, asook ons eie Sanet Deysel oor wat ons alles daar te wagte kan wees.
7 Sep 2022 8AM 19 min

Lynette Beer - Hardloop die wedloop

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe verskillende mense die wedloop vreesloos kan hardloop uit Jes 40:31, 1 Kor 9:24, Fil 2:16 en Hebr 12:1
7 Sep 2022 8AM 4 min

Yolande Steenkamp reel Loop Saam Met My

Die Loop Saam met My Kamp is ‘n Woord kamp en hy word nou gereel deur ‘n nuwe organiseerder, Yolande Steenkamp. Ons gaan leer haar ken vandag.
7 Sep 2022 8AM 17 min

Elna Schoeman oor Ego Eimi (Ek is…)

Janine gesels met regisseur Elna Schoeman oor die gemeeskapsteater projek in Delmas met die naam Ego Eimi (Ek is…) waar hulle die 7 kerke in Openbaring uitbeeld.
6 Sep 2022 1PM 11 min

Getuienis van Donovan De Klerk oor sy Redding " But GOD "

Today 8 years ago God started something in my life, that I did not want. 8 years ago, today I was taken to rehab against my will and was forced in to a recovery centre. I was angry and bitter. I resented my father for putting me in a rehab…
6 Sep 2022 2AM 19 min

Huweliksfokus: luister voor jy praat

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Luister voor jy praat uit Jak 1:9
6 Sep 2022 12AM 4 min

Jaco Strydom: Moenie toegee aan jou vrese nie.

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Moenie toegee aan jou vrese nie uit 1 Johannes.
5 Sep 2022 1PM 1 min

Romeine 1:20 - Izak de Villiers Louw - kleiner as klein

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag sal natuurwetenskaplike, Izak De Villiers Louw ondersoek, hoe klein kan die Here gaan?
5 Sep 2022 4AM 8 min

Sermon Feedback

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
5 Sep 2022 2AM 12 min
1280 – 1300