Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,052 Episodes
1260 – 1280

Sermon Feedback for this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?…
3 Oct 2022 2AM 17 min

Andie Steele Smith - Pass It On

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about the joy of passing on the good news you have received. (Matt 28)
28 Sep 2022 11PM 4 min

Matt en Nadine Norel - Net Een

Janine gesels met Matt en Nadine Norel oor haar nuwe liedjie – “Net Een” en hulle twee se pad met die Here.
28 Sep 2022 5AM 18 min

Lynette Beer - Gee net wat jy het

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om net te gee wat jy het, God sal dit gebruik. (Rigters 15:16)
28 Sep 2022 2AM 4 min

Caro van Wyk van Caro's Creations

Wynand gesels met Caro oor haar getuienis en hoe Jesus haar 'n splinternuwe selfbeeld gegee het en haar gehelp het om 'n besigheid op die been te bring.
27 Sep 2022 2AM 15 min

Huweliksfokus: Lewe in God se liefde

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Lewe in God se liefde” uit Ef 5:1 - 4
27 Sep 2022 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die tamatie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So ons natuurwetendkaplike Kobus Coetzee gaan krap bietjie in ons yskaste op soek na…
27 Sep 2022 12AM 8 min

Jaco Strydom - Die iets wat jy wel kan weet

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Die iets wat jy wel kan weet uit Jesaja 55:8
26 Sep 2022 5AM 2 min

Listeners Messages

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
26 Sep 2022 2AM 23 min

Lumé en Tanya Fourie dans altyd!

Janine gesels met Lumé Fourie oor hoe haar dans en hoe haar verhouding met Jesus haar jonge lewe verryk. Sy was onlangs in Ierland waar sy aan die wêreldkampioenskap van die World Lyrical Dance Federation deelgeneem het, en selfs ‘n paar titels verower het! Tanya Fourie, haar ma gesels saam.
22 Sep 2022 4AM 21 min

Lynette Beer - Sagte Woorde

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om eerder genesing te bring met sagte woorde uit Spreuke 1:4
20 Sep 2022 11PM 4 min

Instituut vir strategiese dienste in Afrika

ons gesels vanoggend met Willie Botha oor die instituut vir strategiese dienste in Afrika en oor hulle werksaamhede en hoe kerke kan betrokke raak by die sending organisasie
20 Sep 2022 2AM 20 min

Huweliksfokus: Jesus stuur ons twee twee uit

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Jesus stuur ons twee twee uit” vanuit Mark 6:7
19 Sep 2022 11PM 4 min

Jaco Strydom - wat beweeg ons?

Ons motivering vir die dag kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Wat beweeg ons? vanuit Matt 26.
19 Sep 2022 8AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Groot Arende

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van die groot arende. Andrew Buitendach is…
19 Sep 2022 8AM 7 min

Godsightings for the week

For Godsightings, you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? The you tell the world!
16 Sep 2022 2AM 19 min

Andie Steele-Smith - My life is my vow

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about how Queen Elilzabeth had lived up to the meaning of her name, and how her life had been her vow.
15 Sep 2022 4AM 5 min
1260 – 1280