Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,052 Episodes
1240 – 1260

Jaco Strydom: lat los net

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Lat los net.”
17 Oct 2022 4AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Houtkapper

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die Houtkapper en die Speg en…
17 Oct 2022 4AM 7 min

GNT Pastor Mike Fluech Testimony

Pastor Mike Fluech was saved 3 August 1996 in Dallas, TX, USA. In May of 2000, he graduated from Pensacola Bible Institute and immediately answered the call to go to the foreign field as a missionary. He, along with his family, were missionaries in Malawi, Africa from 2002-2011. After leaving…
17 Oct 2022 2AM 16 min

Sermon Feedback

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
17 Oct 2022 2AM 14 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
14 Oct 2022 2AM 24 min

Brad Huddleston - Digital Rehab in SA

Janine van Niekerk speaking to Brad Huddleston about his tour in SA so far and what he has to say to our people about Digital Rehab.
13 Oct 2022 4AM 17 min

Hennie en Tina Becker Ng Kerk Villeria Recycling projek

Ons gesels met Hennie en Tina Becker vanoggend wat gedurende Covid n kospakkie en recycling projek vir arm en behoeftige mense begin het, en ook so hulle gemeente betrokke gekry het. Hulle begeerte is dat ander gemeentes hulle voorbeeld sal navolg en hulle is bereid om die wat belangstel van…
11 Oct 2022 2AM 18 min

Huweliksfokus: bid vanuit jou swakheid

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Bid vanuit jou swakheid.” Van Jes 42:1
11 Oct 2022 12AM 5 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Asteroïdes

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Ruimte fisikus Dr Ruhann Steyn oor Asteroïdes en hoe die…
10 Oct 2022 4AM 8 min

Listener Messages for the week

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
10 Oct 2022 2AM 14 min

Jaco Strydom - Dis in jou hande

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Dis in jou hande” – uit 2 Tim 1:7
10 Oct 2022 12AM 1 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
7 Oct 2022 2AM 13 min

Lynette Beer - watter lens?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om jouself te vra: "Hoe lyk die lens waardeur jy kyk?"
5 Oct 2022 6AM 5 min

#U-Harties Jeugweek vir ewig!

Janine gesels met Rika Jansen van Vuuren, Nelus Hatting en Kahrien van Vuuren, oor #U-Harties, die Jeugweek wat hulle in Hartebeespoort gehou het, wat die skole en kerke verenig het in effektiewe gebed en koninkrykswerk.
5 Oct 2022 3AM 20 min

Huweliksfokus: As ek sukkel om gehoorsaam te wees

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “As ek sukkel om gehoorsaam te wees?”
4 Oct 2022 6AM 4 min

Jaco Strydom: wat is gesag?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Wat is gesag?
3 Oct 2022 11PM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die mossel

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die mossel en wat hulle ons leer oor…
3 Oct 2022 7AM 8 min
1240 – 1260